S Dress - Accessories

Ek Trou

Regular price R 200.00
S Dress  Bykomstighede - Bridal store situated in Vredenberg Bellville in the Northern suburbs of Cape Town. Wedding Dresses to hire at affordable prices.

Elke strooimeisie wil op haar beste lyk op jou spesiale dag, Laat dit oor aan haar bykomstighede om hulle uitrusting  ekstra sprankel te gee en beslis  'n tydlose elegansie.

Hierdie rokke kan op 1001 maniere gedra word en kom in 'n groot verskydenheid kleure!

Dit neem 1-2 weke om die rokke te maak, want ons werk net op bestellings.

Die rokke pas ook meeste meisies maar kan langer of korter gemaak word, kontak ons gerus as jy enige navrae het. Jacky telefoon nommer 060870168

Ons gebruik ook net die beste materiale soos Bon Bon

(onthou asb die kleur kan verskil op elke skerm)

Related Products

Liquid error (line 224): Could not find asset snippets/whatshare_link.liquid