news

Ek Trou Bridal - Boetiek

Stixer inc Admin

Ek Trou! Wedding Boutique het baie om aan te bied van trourokke te huur, bruidsmeisies rokke, maak van rokke, blommemeisie rokke en bruid bykomstighede. 

Ek Trou! Wedding Boutique wil elke dame help om op haar bes te lyk op daardie spesiale dag! 

Besoek gerus ons bruid boetiek in Welgemoed, slegs op afspraak.  

Ons bied ‘n pragtige verskeidenheid trourokke en bykomstighede in verskillende style en groottes, saam met ongeëwenaarde diens om bruide met die beste inkopie-ervaring te voorsien. 

Ons hoogs opgeleide bruid stilis verseker dat elke bruid al die gespesialiseerde aandag wat sy verdien, ontvang. 

Vir die afwerking, bied ons sluiers, juweliersware, haarstukke, en nog baie meer.


Older Post Newer Post