news

Ek Trou!!

Stixer inc Admin

Ek trou kan vir jou met die volgende help.

  • Ons bied trou rokke aan te huur, ons het 'n wye verskydenheid rokke in grotes 4 - 22
  • Ons maak strooimeisie rokke, trou rokke en ma van die bruid klere.
  • Bespoke hand ruikers, skouer ruikers ens...
  • Bespoke haar bykomstigehde
  • Bespoke kousbande(garters)
  • Bespoke Juwele & kaalvoet plakkies
  • Dankie se geskenkies
  • Mans Trou ringe
  • Ring Kussingskies
  • We love lace - so any lace accessories

Indien jy belangstel in enige van ons dienste kan jy ons kontak op hello@ektrou.co.za

Ek trou wil elke Bruidtjie help om haar dag so maklik as moontlik te beplan. Ons gaan soek die goedtjies wat jy nodig het en kry dit vir jou teen afslag pryse! 

Ek Trou wil ook elke dame help om ophaar beste lyk op daardie spesiale dag! Ons hou ons rokke bekostigbaar sonder om kwaliteit en styl afteskeep

Besoek ons ​​bruidswinkel in Vredenberg Bellville in die Noordelike voorstede van Kaapstad. 

Konsultasie is heeltemal GRATIS, maar jy moet 'n afspraak maak. Ons is ook na-ure beskikbaar. Ons het meer as 40 trourokke om te huur, in grotes 4-22

Kontak Jacky om te reël vir afspraak +27608670168 

Ek sien uit daarna om jou te help om ekstra spesiaal te voel op jou groot dagl! 


Older Post