News

Ek Trou!!

Stixer inc Admin

Ek Trou!!

Ek trou kan vir jou met die volgende help. Ons bied trou rokke aan te huur, ons het 'n wye verskydenheid rokke in grotes 4 - 22 Ons maak strooimeisie rokke, trou rokke en ma van die bruid klere. Bespoke hand ruikers, skouer ruikers ens... Bespoke haar bykomstigehde Bespoke kousbande(garters) Bespoke Juwele & kaalvoet plakkies Dankie se geskenkies Mans Trou ringe Ring Kussingskies We love lace - so any lace accessories Indien jy belangstel in enige van ons dienste kan jy ons kontak op hello@ektrou.co.za Ek trou wil elke Bruidtjie help om haar dag so maklik as moontlik te beplan. Ons...


Bespoke Items

Stixer inc Admin

Bespoke Items

Ek Trou! has beautiful bespoke Wedding Gowns and Accessories. You can decide what type of accessory you would like to have for your gorgeous wedding day. Their Bridal Accessory range is beautiful, romantic and perfect for any bride. Our Bridal Boutique is situated in Vredenberg Bellville. Our bridal hair accessories are handmade from start to finish in our Vredeberg bridal studio. All our wedding headpieces are made with love to order using luxury end fabrics and trims. As all of our items is handmade with the greatest love and we try our very best to make it the same as the pictures or...


Wie betaal vir Wat

Stixer inc Admin

Wie betaal vir Wat

Al hoe meer paartjies betaal deesdae self vir hul troue. Kenners vertel hoe die betaaltradisie verander het. Wat betaal die bruid se ouers? Die tradisie Die bruid se ouers betaal vir die troue. Dit sluit die uitnodigings in, asook die bruid en strooimeisies se rokke, die onthaalsaal, die dekor, die ete, ens. Nuwe manier van doen Deesdae trou al hoe meer mense wanneer hulle ouer is en hulle betaal self vir hul troue omdat hulle die geld daarvoor het, sê Karla Oettler van Absolute Collection in Kaapstad. “Ek vind die bruid se ouers betaal steeds vir die troue as die paartjie in hul twintigs is wanneer hulle trou. Hierdie paartjies het...


About Ek trou

Stixer inc Admin

About Ek trou

 You just got engaged and you are so happy! You have been dreaming of your wedding dress since you were a little girl, but where do you start?  Ek trou, want to help every lady look her best on that special day! We keep our dresses affordable without skimping on quality and style. Our dresses are priced between R4000 and R6000 to hire. Visit our bridal store situated in Vredenberg Bellville in the Northern suburbs of Cape Town. Consultation is complete free, you do however have to book an appointment. We are also available after hours. Monday to Saturday 9...


Wedding hair

Stixer inc Admin

Wedding hair

A major part of what makes your hair wedding ready, is the perfect accessory. Whatever you are going for... Wind-swept, wavy hair, sleek pony tails or effortless loose updos. Leave it to hair accessories to give your whole outfit some extra sparkle and definitely some extra glam and a Timeless elegance. We have a wide range of hair clips, tiaras, flower crowns and much more. Visit our online bridal store or make an appointment to come have a look. We are in Vredenberg Bellville the Northern suburbs of Cape Town.  

  • 1
  • 2